Description
Heerlike sjokolade koek met kersies as afronding
Baie gewild en nie so swaar as jy geeet het nie Hy word met sjokolade mousse gemaak en met ‘n wit mousse ook wat die smaak aansienlik verander
Heerlike sjokolade koek met kersies as afronding
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.