Description
Die kussing is wit met die mooiste wit kant en lint om ringe vas te hou dan is daar agter lint wat jy jou hand kan in sit sodat hy nie uit jou hand kan val nie
Breedte 30 cm Lengte 30 cm
Agter kan jou hand inkom om vas te hou
Materiaal Satyn
100% Kant en ‘n blom
Die kussing is wit met die mooiste wit kant en lint om ringe vas te hou dan is daar agter lint wat jy jou hand kan in sit sodat hy nie uit jou hand kan val nie
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.